Nehemiah 3:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Verder het die tempelbediendes in Ofel gewoon, tot by die plek teenoor die Waterpoort na die ooste, en die toring wat uitsteek. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | asook die tempelslawe wat op die Ofelheuwel gewoon het. Hulle het die gedeelte van die muur tot regoor die Waterpoort aan die oostekant en die aangeboude toring herstel. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die tempelbediendes het gewoon op die Heuwel tot teenoor die Waterpoort, teen die ooste, en die toring wat uitsteek. |
| Afrikaans 1983 | en die tempelslawe wat op die Ofel gewoon het. Dit was die gedeelte tot regoor die Waterpoort aan die oostekant en die aangeboude toring. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die tempeldienaars het op die Ofel gewoon; hulle was besig tot regoor die Waterpoort aan die oostekant en die toring wat daar uittroon. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | en die tempel-slawe wat op die Ofel gewoon het, het die stuk van die muur reggemaak tot by die Water-poort oos van die toring wat uitsteek. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | en die tempelslawe wat op die Ofel gewoon het, herbou. Hulle het aan die deel van die muur gewerk tot regoor die Waterhek en die aangeboude toring aan die oostekant. |