Nehemiah 3:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En ná hom het die priesters, die manne van die Vlakte, herstel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | ’n Volgende stuk van die muur is deur die priesters van die omgewing herstel. |
| Afrikaans 1933/1953 | En nhom het die priesters, die manne van die Jordaanstreek, herstel. |
| Afrikaans 1983 | 'n Volgende stuk is deur die priesters herstel, die eerste deur die manne van die omliggende gebied, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daar langsaan het die priesters, manne uit die onmiddellike omgewing, herstelwerk gedoen. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die priesters wat daar naby gewoon het, het die volgende stuk van die muur reggemaak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die priesters van die omliggende gebiede het ook gedeeltes van die muur herstel. |