Nehemiah 3:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ná hom het Meremot, die seun van Uría, die seun van Kos, nog 'n stuk herstel, van die ingang van die huis van Eljasib af tot by die einde van die huis van Eljasib. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Meremot seun van Urija, kleinseun van Kos, het verder aan die muur gewerk wat gestrek het vanaf die deur van die huis van Eljasib tot aan die einde van die huis. |
| Afrikaans 1933/1953 | Nhom het M,remot, die seun van Ur¡a, die seun van Hakkos, 'n tweede stuk herstel, van die huisdeur van Âljasib af tot by die end van Âljasib se huis. |
| Afrikaans 1983 | Die volgende stuk, van die ingang na Eljasib se huis af tot aan die anderkant van die huis, is herstel deur Meremot seun van Urija, seun van Kos. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daar langsaan het Meremot, seun van Urija, seun van Kos, 'n tweede afgemete deel herstel, van die ingang na die huis van Eljasib tot by die einde van die huis van Eljasib. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Meremot seun van Urija seun van Kos het 'n tweede stuk reggemaak. Dit was die stuk van die poort voor die huis van Eljasib tot by die kant van Eljasib se huis. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Meremot die seun van Urija en kleinseun van Kos het die gedeelte vanaf die ingang na Eljasib se huis tot aan die ander kant van die huis opgebou. |