Nehemiah 3:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En langs hom het die manne van Jerigo gebou. En langs hulle het Sakkur, die seun van Imri, gebou.
Afrikaans (NLV) 2011 Mense uit Jerigo het die volgende deel gebou en langs húlle het Sakkur seun van Imri gebou.
Afrikaans 1933/1953 En naas hom het die manne van J,rigo gebou; en daarnaas het Sakkur, die seun van Imri, gebou.
Afrikaans 1983 Die manne van Jerigo het die volgende stuk gebou en Sakkur seun van Imri die volgende.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Langs hulle het die manne van Jerigo gebou. Langs hulle het Sakkur, seun van Imri, gebou.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die manne van Jerigo het die volgende stuk van die muur gebou, en Sakkur seun van Imri het die volgende stuk gebou.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die mense van Jerigo het die volgende gedeelte gebou en Imri se seun Sakkur die volgende.