Nehemiah 3:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En naas hom het Sallum, die seun van Halohes, die owerste van die halwe deel van Jerusalem, herstel, hy en sy dogters.
Afrikaans (NLV) 2011 Sallum seun van Loges het saam met sy dogters die volgende gedeelte van die muur herstel. Sallum was die hoof van die ander helfte van die Jerusalemdistrik.
Afrikaans 1933/1953 En naas hom het Sallum, die seun van Hallohes, owerste van die halwe distrik Jerusalem, herstel, hy met sy dogters.
Afrikaans 1983 Sallum, seun van Loges en gesagvoerder oor 'n halwe stadswyk van Jerusalem, het die volgende stuk gebou, hy en sy dogters.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Langs hulle het Sallum, seun van Halloges, die bevelvoerder van die ander helfte van die Jerusalem-distrik, herstelwerk gedoen, hy en sy dogters.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Sallum seun van Loges het die volgende stuk gebou, hy en sy dogters. Sallum was die amptenaar wat regeer het oor die ander helfte van een van die dele van Jerusalem.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ’n Ander raadslid oor ’n groot gedeelte van Jerusalem, Sallum die seun van Loges, en sy dogters het die volgende gedeelte herstel.