Nehemiah 3:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En naas hulle het Jedája, die seun van Harumaf, reggemaak, teenoor sy huis. En naas hom het Hattus, die seun van Hasabnja, herstel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jedaja seun van Garumaf het die volgende gedeelte van die muur wat reg langs sy huis was, reggemaak. Langs hom het Gattus seun van Gasabneja gewerk. |
| Afrikaans 1933/1953 | En naas hulle het Jed ja, die seun van Harumaf, herstel -- teenoor sy huis; en naas hom het Hattus, die seun van Hasabn,ja, herstel. |
| Afrikaans 1983 | en Jedaja seun van Garumaf die volgende, tot regoor sy huis. Die volgende stuk is herstel deur Gattus seun van Gasabneja. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Langs hulle het Jedaja, seun van Garumaf, reg voor sy huis die herstelwerk gedoen. Langs hom het Gattus, seun van Gasabneja, herstelwerk gedoen. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jedaja seun van Garumaf het die volgende stuk reggemaak, tot oorkant sy huis. Gattus seun van Gasabneja het die volgende stuk reggemaak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jedaja seun van Garumaf het die volgende gedeelte langs sy eie huis herstel. En Gattus seun van Gasabneja die volgende gedeelte. |