Nehemiah 2:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê die koning vir my: Waarvoor vra jy? Daarom het ek tot die God van die hemel gebid. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe vra die koning: “Hoe kan ek jou help?” Ek bid toe tot die God van die hemel, |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarop vra die koning my: Wat is dan jou begeerte? En ek het tot die God van die hemel gebid |
| Afrikaans 1983 | Toe sê die koning vir my: “Is daar iets wat jy my wil vra?” Ek het 'n skietgebed opgestuur na die God van die hemel |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe vra die koning vir my: “Wat is dit wat jy wil hê?” Ek het tot die God van die hemel gebid |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die koning het vir my gesê: “Wil jy vir my iets vra?” Ek het gebid tot die God van die hemel |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Hoe kan ek jou help?” wou die koning weet. Op daardie oomblik het ek ’n vinnige skietgebed opgestuur na die God van die hemel toe. |