Nehemiah 2:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe het ek in Jerusalem aangekom en was daar drie dae. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Drie dae ná my aankoms in Jerusalem |
| Afrikaans 1933/1953 | En toe ek in Jerusalem kom en daar drie dae was, |
| Afrikaans 1983 | Ek het in Jerusalem aangekom, en na ek drie dae daar was, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek het by Jerusalem aangekom, en toe ek drie dae lank daar was, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek het in Jerusalem gekom. Nadat ek drie dae daar was, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Drie dae na my aankoms in Jerusalem |