Nehemiah 13:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En dit het my baie hartseer gemaak: daarom het ek al die huisraad van Tobía uit die kamer gegooi. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dit het my baie kwaad gemaak. Ek het al Tobija se besittings uit die vertrek uitgegooi. |
| Afrikaans 1933/1953 | En ek was erg ontstemd, sodat ek al die huisraad van Tob¡a uit die kamer buitentoe gegooi het, |
| Afrikaans 1983 | was ek baie kwaad. Ek het al Tobija se huisraad uit die kamer gegooi |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | het dit my erg ontstel. Ek het al die huisraad van Tobija wat in die vertrek was, buite uitgegooi |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek het gedink dit is baie verkeerd. Ek het Tobija se goed uit die kamer gegooi |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek was so kwaad dat ek al Tobija se goed uit die kamer op straat gegooi het. |