Nehemiah 13:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En daarvoor was die priester Eljasib, wat toesig gehad het oor die kamer van die huis van onse God, 'n bondgenoot van Tobía. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Net voordat dit gebeur het, het die priester Eljasib vir Tobija, ’n familielid van hom, |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar tevore het Âljasib, die priester wat oor die kamers van die huis van onse God aangestel was, 'n verwant van Tob¡a, |
| Afrikaans 1983 | Tevore het die priester Eljasib, wat in beheer was van die opslagplek by die huis van ons God en familie van Tobija was, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Voor hierdie gebeure het Eljasib, die priester, wat oor die vertrekke van die huis van ons God aangestel is, 'n nabye familielid van Tobija, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die priester Eljasib moes kyk dat alles reg is in die kamers by die tempel van ons God. Hy was familie van Tobija, en hy het voorheen |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die priester Eljasib, wat die opsigter van die tempelstoorkamers was, en Tobija was lank reeds goeie vriende. |