Nehemiah 13:30 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | So het ek hulle van al die vreemdelinge gereinig en die wagte van die priesters en die Leviete aangestel, elkeen in sy werk; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | So het ek van al die vreemde elemente onder die mense ontslae geraak. Ek het aan die priesters en Leviete spesifieke take gegee en seker gemaak dat elkeen weet wat die werk behels. |
| Afrikaans 1933/1953 | So het ek hulle dan gereinig van al wat vreemd was, en die diensordeninge vir die priesters en die Leviete vasgestel, vir elkeen in sy werk, |
| Afrikaans 1983 | Ek het hulle gesuiwer van al wat vreemd was en diensbeurte vir die priesters en Leviete vasgestel, elkeen vir sy werk, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek het die priesters en Leviete gereinig van alles wat vreemd is. Ek het diensbeurte opgestel vir die priesters en die Leviete, vir elkeen met die oog op sy dienswerk, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek het alles weggevat wat nie reg is nie, en ek het vir die priesters en die Leviete gesê hoe elkeen sy werk moet doen. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | So het ek die mense en die stad gehelp om ontslae te raak van alles wat vreemd en verkeerd was in die oë van die Here. Ek het ook spesifieke diensbeurte vir die priesters en die Leviete ingestel en seker gemaak dat hulle presies geweet het wat om te doen. |