Nehemiah 13:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe hulle die wet hoor, het hulle die hele gemengde menigte van Israel afgeskei. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Nadat hulle gehoor het wat in die wet staan, het hulle dadelik mense van vreemde afkoms afgesonder van die Israeliete. |
| Afrikaans 1933/1953 | En toe hulle die wet hoor, het hulle al die mense van gemengde bloed uit Israel afgesonder. |
| Afrikaans 1983 | Toe die volk dié wet hoor, het hulle almal wat van gemengde herkoms was, van Israel afgeskei. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe hulle die wet hoor, het hulle alle mense van ander afkoms uit Israel uitgesluit. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | En toe die mense hoor wat die wette sê, het hulle gesê almal wat nie Israeliete is nie, moet weggaan. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe die mense hierdie woorde hoor, het hulle besluit om geen vreemdelinge onder die Israeliete toe te laat nie. |