Nehemiah 13:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | In daardie dae het ek ook Jode gesien wat met vroue van Asdod, Ammon en Moab getrou het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Min of meer in dieselfde tyd het ek besef dat sommige Judese mans met vroue uit Asdod, Ammon en Moab getroud was. |
| Afrikaans 1933/1953 | In die dae het ek ook Jode gesien wat Asdodiese, Ammonitiese, Moabitiese vroue getrou het. |
| Afrikaans 1983 | Daardie tyd het ek ook nog Judeërs gesien wat getroud was met vrouens uit Asdod en met Ammonitiese en Moabitiese vrouens. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ook in daardie tyd het ek Judeërs gesien wat getroud was met vroue uit Asdod, Ammon en Moab. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek het ook in daardie tyd gesien dat party Judeërs vroue gehad het wat uit die stad Asdod gekom het of wat Ammoniete of Moabiete was. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek het ook in daardie tyd gesien dat baie Joodse mans met vroue van Asdod, Ammon en Moab getroud is. |