Nehemiah 13:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die handelaars en verkopers van allerhande ware het toe een of twee keer buite Jerusalem gebly. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dit het een of twee keer gebeur dat die handelaars wat met allerhande soorte ware handel dryf, buite Jerusalem moes oornag. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe het die koopmans en handelaars in allerhande koopware 'n paar keer buitekant Jerusalem vernag. |
| Afrikaans 1983 | Toe het die handelaars en smouse 'n keer of twee net buite Jerusalem geslaap. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe het die handelaars en verkopers van allerhande koopware 'n paar keer buite Jerusalem oornag. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die handelaars en die ander mense wat goed verkoop, het toe een of twee aande buite teen die muur van die stad geslaap. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dit het een of twee maal gebeur dat van die handelaars op hierdie aande net buite Jerusalem kamp opgeslaan het. |