Nehemiah 13:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe het die hele Juda die tiende van die koring en die mos en die olie na die skatkamers gebring.
Afrikaans (NLV) 2011 Daarna het die mense van Juda weer hulle tiendes van koring, nuwe wyn en olyfolie na die stoorkamers by die tempel begin bring.
Afrikaans 1933/1953 En die hele Juda het die tiendes van koring en mos en olie na die voorraadkamers gebring.
Afrikaans 1983 Die hele Juda het daarna die tiendes van koring, wyn en olie ingebring na die voorraadkamers toe.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die hele Juda het die tiendes van koring, nuwe wyn en olie na die stoorkamers gebring.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Al die mense van Juda het toe weer die tiendes van koring, wyn en olyf-olie na die stoorkamers gebring.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hierna het die mense van Juda weer hulle tiendes van koring, wyn en olyfolie na die tempelstoorkamer toe gebring.