Nehemiah 12:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ook Bakbukja en Unni, hulle broers, was teenoor hulle in die wagte.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle medewerkers Bakbukja en Unni het regoor hulle diens gedoen.
Afrikaans 1933/1953 En Bakbukja en Unni, hulle broers, het by die dienste teenoor hulle gestaan.
Afrikaans 1983 Hulle ampsgenote Bakbukja en Unni het regoor hulle diens gedoen.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) terwyl Bakbukja en Unni, hulle ampsgenote, volgens diensafdelings teenoor hulle plekke ingeneem het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Leviete Bakbukja en Unni het voor hulle gestaan wanneer hulle gesing het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle kollegas Bakbukja en Unni het regoor hulle gestaan tydens die diens.