Nehemiah 12:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Verder die Leviete: Jesua, Binnui, Kadmiël, Serebja, Juda en Mattanja, wat oor die danksegging was, hy en sy broers. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Leviete was Jesua, Binnuï, Kadmiël, Serebja, Juda en Mattanja. Mattanja en sy ampsgenote was verantwoordelik vir die lofsang. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die Leviete was: J,sua, B¡nnu‹, K dmiël, Ser,bja, Juda, Matt nja wat met sy broers die leiding by die kore gehad het. |
| Afrikaans 1983 | Die Leviete was Jesua, Binnuï, Kadmiël, Serebja, Juda en Mattanja. Mattanja en sy ampsgenote was verantwoordelik vir die lofsang. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Leviete was: Jesua, Binnuï, Kadmiël, Serebja, Juda en Mattanja wat moes leiding neem met die dankliedere, hy en sy ampsgenote, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Leviete was Jesua, Binnuï, Kadmiël, Serebja, Juda en Mattanja. Mattanja en ander saam met hom was die hoofde van die mense wat moes sing om vir die Here dankie te sê. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Leviete was Jesua, Binnuï, Kadmiël, Serebja, Juda en Mattanja. Mattanja en sy kollegas was verantwoordelik vir die lofprysing in die tempel. |