Nehemiah 12:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Sallu, Amok, Hilkia, Jedaja. Dit was die owerstes van die priesters en van hulle broers in die dae van Jesua.
Afrikaans (NLV) 2011 Sallu, Amok, Gilkija en Jedaja. Hulle was die hoofde van die priesters en van hulle ampsgenote in die tyd van Jesua.
Afrikaans 1933/1953 Sallu, Amok, Hilk¡a, Jed ja; dit was die hoofde van die priesters en van hulle broers in die dae van J,sua.
Afrikaans 1983 Sallu, Amok, Gilkija en Jedaja. Hulle was die hoofde van die priesters en van hulle ampsgenote in die tyd van Jesua.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Sallu, Amok, Gilkija en Jedaja. Hierdie manne was die hoofde van die priesters en hulle stamgenote in die tyd van Jesua.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Sallu, Amok, Gilkija en Jedaja. Hulle was die hoofde van die priesters en hulle families in die tyd toe Jesua hoëpriester was.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Sallu, Amok, Gilkija en Jedaja. Hulle was die leiers van die priesters en van hulle kollegas in Jesua se tyd.