Nehemiah 12:45 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En beide die sangers en die poortwagters het die wag van hulle God en die wag van die reiniging gehou volgens die bevel van Dawid en van sy seun Salomo.
Afrikaans (NLV) 2011 Die priesters en die Leviete het hulle beurte in diens van God gedoen. Hulle het ook die voorskrifte vir die reiniging nagekom. Die sangers en die poortwagte het ook hulle werk gedoen volgens die reëls wat Dawid en sy seun Salomo neergelê het.
Afrikaans 1933/1953 En hulle het die ordening van hulle God en die reinigingsordening onderhou; ook die sangers en die poortwagters, volgens die bevel van Dawid en sy seun Salomo.
Afrikaans 1983 Die priesters en die Leviete het die diensbeurte ter verering van hulle God en die diensbeurte om die reiniging te doen, waargeneem. Die werk van die sangers en die poortwagte is gereël volgens die voorskrif van Dawid en sy seun Salomo.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle het die verpligtinge teenoor hulle God en die reinheidsvoorskrifte nagekom, ook die sangers en poortwagte, in ooreenstemming met die opdragte van Dawid en sy seun Salomo.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle het die werk vir hulle God gedoen en hulle het mense en dinge gereinig. Die mense wat moes sing en die poortwagte het hulle werk gedoen soos Dawid en sy seun Salomo gesê het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle het hulle diensbeurte in die tempel getrou nagekom en ook die regte offers vir die volk se sondes gedoen, soos die Here verwag. Net so het die tempelsangers en die hekwagte ook hulle taak uitgevoer soos dit deur Dawid en sy seun Salomo voorgeskryf is.