Nehemiah 12:39 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | en van bo die Efraimpoort af en bokant die ou poort en bokant die Vispoort en die toring van Hananeel en die toring van Meag tot by die Skaappoort; en hulle het stilgestaan in die tronkpoort. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | van daar af verder bokant die Efraimspoort verby na die Ou Stadspoort toe, verby die Vispoort en die Gananeltoring. Ons het aangehou verby die Toring van die Honderd tot by die Skaappoort en toe by die Wagpoort gaan staan. |
| Afrikaans 1933/1953 | verder by die Efraimspoort langs en die Ou Poort en die Vispoort en die toring Han neël en die toring Hamm,a tot by die Skaapspoort; en hulle het bly staan by die Gevangenispoort. |
| Afrikaans 1983 | oor die Efraimspoort, die Ou Poort, die Vispoort, die Gananeltoring, die Toring-van-die-Honderd tot by die Skaappoort. By die Wagpoort het hulle gaan staan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | oor die Efraimspoort, die Jesanapoort, die Vispoort en verby die Toring van Gananel en die Toring van die Honderd, tot by die Skaappoort. By die Poort van die Paleiswag het hulle tot stilstand gekom. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | oor die Efraim-poort, die Ou Poort, die Vis-poort, die Gananel-toring, die Toring-van-die-Honderd tot by die Skaap-poort, en by die Wag-poort het ons gaan staan. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Van daar af het ons oor die Efraimshek geloop tot by die Ou Stadshek, verby die Vishek en die Toring van Gananel tot by die Toring van die Honderd. Daarvandaan is ons verder tot by die Skaaphek en het uiteindelik by die Waghek naby die tempel gaan staan. |