Nehemiah 12:38 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die ander menigte van die lofsange het teen hulle oorgetrek, en ek agter hulle aan, en die helfte van die volk op die muur, van anderkant die oondtoring af tot by die breë muur; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die ander koor wat ook lofliedere gesing het, het noord geloop. Ek en die ander helfte van die ander mense het hulle op die muur langs gevolg, oor die Bakoondtoring tot by die Breë Muur, |
| Afrikaans 1933/1953 | En die tweede koor het in teenoorgestelde rigting getrek, en ek met die helfte van die volk agteraan, bo-op die muur by die Bakoond-toring langs tot by die Breë Muur; |
| Afrikaans 1983 | Die ander koor het noord geloop. Ek en die ander helfte van die mense het gevolg al met die muur langs oor die Bakoondtoring tot by die Breë Muur, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die tweede koor het in die teenoorgestelde rigting beweeg. Ek en die helfte van die volk het hulle op die muur gevolg, bo verby die Toring van die Oonde tot by die Breë Muur, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die ander groep mense wat moes sing, het na die ander kant geloop. Ek en die ander helfte van die mense het agter hulle geloop, op die muur oor die Bakoond-toring tot by die Breë Muur, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die ander koor het noord op die muur geloop. Ek en die ander helfte van die mense het hulle gevolg. Ons het by die Bakoondtoring verbygeloop tot by die Breë Muur. |