Nehemiah 12:36 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En sy broers, Semaja en Asarel, Milalai, Gilalai, Maai, Netáneël en Juda, Hanani, met die musiekinstrumente van Dawid, die man van God, en Esra, die skrywer, voor hulle uit.
Afrikaans (NLV) 2011 Laastens het sy medewerkers Semaja, Asarel, Milalai, Gilalai, Maäi, Netanel, Juda en Ganani met die musiekinstrumente van Dawid, die man van God, gekom. Die skrifkenner Esra het die optog gelei.
Afrikaans 1933/1953 en sy broers Sem ja en As reël, M¡lalai, G¡lalai, Maäi, Net neël en Juda, Han ni, met die musiekinstrumente van Dawid, die man van God; en Esra, die skrifgeleerde, voor hulle uit.
Afrikaans 1983 en sy ampsgenote Semaja, Asarel, Milalai, Gilalai, Maäi, Netanel, Juda en Ganani met die musiekinstrumente van Dawid, die man van God. Esra die skrifgeleerde was voor hulle.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) en sy ampsgenote Semaja, Asarel, Milalai, Gilalai, Maäi, Netanel, Juda en Ganani, met die musiekinstrumente van Dawid, die man van God, met Esra, die skrifgeleerde, op die voorpunt.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) en die priesters Semaja, Asarel, Milalai, Gilalai, Maäi, Netanel, Juda en Ganani. Hulle het gespeel op die musiek-instrumente van Dawid, die man van God. Die sekretaris Esra het voor hulle geloop.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) en sy kollegas Semaja, Asarel, Milalai, Gilalai, Maäi, Netanel, Juda en Ganani. Hulle het die musiekinstrumente bespeel wat Dawid, die man van God, voorgeskryf het. Esra het die optog gelei.