Nehemiah 12:35 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En sommige van die seuns van die priesters met trompette; naamlik Sagaria, die seun van Jónatan, die seun van Semaja, die seun van Mattanja, die seun van Migaja, die seun van Sagur, die seun van Asaf;
Afrikaans (NLV) 2011 Daar het ook ’n aantal priesters met trompette geloop. Hulle was Sagaria seun van Jonatan, seun van Semaja, seun van Mattanja, seun van Miga, seun van Sakkur, seun van Asaf.
Afrikaans 1933/1953 en van die seuns van die priesters met trompette, Sagar¡a, die seun van Jonatan, die seun van Sem ja, die seun van Matt nja, die seun van Mig ja, die seun van Sakkur, die seun van Asaf,
Afrikaans 1983 'n aantal priesters met trompette, Sagaria seun van Jonatan, seun van Semaja, seun van Mattanja, seun van Miga, seun van Sakkur, seun van Asaf,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) en van die priestergroepe met trompette: Sagaria, seun van Jonatan, seun van Semaja, seun van Mattanja, seun van Miga, seun van Sakkur, seun van Asaf;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ná hulle het priesters geloop wat trompette geblaas het. Hulle was Sagaria seun van Jonatan seun van Semaja seun van Mattanja seun van Miga seun van Sakkur seun van Asaf,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daar was ook priesters met trompette: Sagaria die seun van Jonatan, die seun van Semaja, die seun van Mattanja, die seun van Miga, die seun van Sakkur, die seun van Asaf,