Nehemiah 12:32 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En agter hulle aan het Hosaja en die helfte van die vorste van Juda gegaan,
Afrikaans (NLV) 2011 Agter hulle het Hosaja en die helfte van die leiers van Juda geloop,
Afrikaans 1933/1953 en agter hulle aan het geloop: Hos ja en die helfte van die owerstes van Juda,
Afrikaans 1983 Agter hulle het Hosaja en die helfte van die gesagvoerders van Juda geloop,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle is gevolg deur Hosaja en die helfte van die leiers van Juda,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hosaja en die helfte van die leiers van Juda het agter daardie groep geloop,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hosaja en die helfte van die leiers van Juda is gevolg deur