Nehemiah 12:30 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die priesters en die Leviete het hulleself gereinig en die volk en die poorte en die muur gereinig. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die priesters en die Leviete het eers hulleself gereinig en daarna die mense, die poorte en die muur. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die priesters en die Leviete het hulleself gereinig, en die volk en die poorte en die muur gereinig. |
| Afrikaans 1983 | Die priesters en die Leviete het eers hulleself gereinig en daarna die volk, die poorte en die muur. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe die priesters en Leviete hulleself gereinig het, het hulle ook die volk, die stadspoorte en die muur gereinig. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die priesters en die Leviete het hulleself gereinig, en daarna het hulle ook die ander mense, die poorte en die muur gereinig. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die priesters en die Leviete het eers hulleself voor die Here skoongemaak. Daarna het hulle die volk, die hekke en die muur skoongemaak. |