Nehemiah 12:29 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ook uit die huis van Gilgal en uit die veld van Geba en Asmawet; want die sangers het vir hulle dorpe rondom Jerusalem gebou. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Verder ook uit Bet-Gilgal en uit die landelike gebiede van Geba en Bet-Asmawet. Die sangers het almal hulle blyplekke rondom Jerusalem gebou. |
| Afrikaans 1933/1953 | en uit Bet-Gilgal en uit die buiteveld van Geba en Asm wet, want die sangers het vir hulle dorpe rondom Jerusalem gebou. |
| Afrikaans 1983 | uit Bet-Gilgal en uit die boerderygebiede van Geba en Bet-Asmawet. Die sangers se nedersettings was almal om Jerusalem gebou. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | uit Bet-Haggilgal en die gebied van Geba en Asmawet; want die sangers het vir hulleself gehuggies gebou om Jerusalem. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | uit Bet-Gilgal en uit die velde rondom Geba en Asmawet. Die mense wat moes sing, het vir hulle woonplekke gebou rondom Jerusalem. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | en Bet-Gilgal. Ander het uit die boerderygemeenskappe van Geba en Bet-Asmawet gekom, want die sangers het vir hulleself dorpies rondom Jerusalem gebou. |