Nehemiah 12:28 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die seuns van die sangers het bymekaargekom, beide uit die vlakte rondom Jerusalem en uit die dorpe van Netofati; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle het sangers uit die omgewing van Jerusalem en uit die Netofanedorpies bymekaargebring. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe het die seuns van die sangers byeengekom uit die streek rondom Jerusalem sowel as uit die dorpe van die Netofatiete, |
| Afrikaans 1983 | Die sangers is bymekaargebring uit die omgewing van Jerusalem, uit die Netofanedersettings, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die sanggroepe is byeengeroep uit die omstreke van Jerusalem en uit die gehuggies van die mense van Netofa, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het die mense wat moes sing, bymekaar laat kom uit die plekke rondom Jerusalem, uit die woonplekke van die mense van Netofa, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die sangers het uit die omgewing rondom Jerusalem gekom uit die dorpies Netofa |