Nehemiah 12:26 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dit was in die dae van Jojakim, die seun van Jesua, die seun van Josadak, en in die dae van Nehemia, die goewerneur, en van Esra, die priester, die skrywer.
Afrikaans (NLV) 2011 Hierdie mense het in die tyd van Jojakim seun van Jesua, seun van Josadak, en in die tyd van die goewerneur Nehemia en die priester en skrifkenner Esra diens gedoen.
Afrikaans 1933/1953 Hulle was in die dae van Jojakim, die seun van J,sua, die seun van Josadak, en in die dae van Nehem¡a, die goewerneur, en van die priester Esra, die skrifgeleerde.
Afrikaans 1983 Hierdie mense het in die tyd van Jojakim seun van Jesua, seun van Josadak, en in die tyd van die goewerneur Nehemia en die skrifgeleerde priester Esra diens gedoen.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hierdie manne het geleef in die tyd van Jojakim, seun van Jesua, seun van Josadak; en ook van Nehemia, die •streekgoewerneur, en Esra, die priester en skrifgeleerde.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle het dit gedoen in die tyd toe Jojakim, seun van Jesua seun van Josadak, die hoëpriester was. Dit was in die tyd toe Nehemia die goewerneur was en toe die sekretaris en priester Esra daar was.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hierdie mense het in die tyd van Jojakim die seun van Jesua, die kleinseun van Josadak, en in die tyd van die goewerneur Nehemia en die skrifgeleerde priester Esra diens gedoen.