Nehemiah 12:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die seuns van Levi, die familiehoofde, is opgeskrywe in die Kroniekboek tot op die dae van Jóhanan, die seun van Eljasib.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Levitiese familiehoofde is opgeskryf in die Kroniekboeke tot die tyd van Joganan seun van Eljasib.
Afrikaans 1933/1953 Die kinders van Levi, die familiehoofde, is opgeskrywe in die boek van die kronieke tot die dae van Johanan, die seun van ljasib.
Afrikaans 1983 Die Levitiese familiehoofde is opgeskryf in die Kroniekboeke tot met die tyd van Joganan seun van Eljasib.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die nageslag van Levi, die familiehoofde, is opgeskryf in die boekrol met die kronieke, tot in die tyd van Joganan, seun van Eljasib.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die name van die Leviete se familiehoofde is geskryf in die dagboeke tot in die tyd toe Joganan seun van Eljasib die hoëpriester was.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Levitiese familiehoofde is in die Kroniekeboeke opgeskryf tot die tyd van Joganan die seun van Eljasib.