Nehemiah 12:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Jojada was die vader van Jónatan, en Jónatan van Jaddua.
Afrikaans (NLV) 2011 Jojada was die vader van Jonatan en Jonatan die vader van Jaddua.
Afrikaans 1933/1953 en Jojada die vader van Jonatan, en Jonatan die vader van Jaddua.
Afrikaans 1983 Jojada was die vader van Jonatan en Jonatan die vader van Jaddua.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jojada het Jonatan verwek, en Jonatan het Jaddua verwek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jojada was die pa van Jonatan, en Jonatan was die pa van Jaddua.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jojada was Jonatan se pa en Jonatan was die pa van Jaddua.