Nehemiah 12:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Jesua was die vader van Jojakim, Jojakim was ook die vader van Eljasib, en Eljasib was die vader van Jojada,
Afrikaans (NLV) 2011 Jesua was die vader van Jojakim, Jojakim die vader van Eljasib, Eljasib van Jojada;
Afrikaans 1933/1953 En J,sua was die vader van Jojakim; en Jojakim was die vader van ljasib, en ljasib die vader van Jojada,
Afrikaans 1983 Jesua was die vader van Jojakim, Jojakim die vader van Eljasib, Eljasib van Jojada;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jesua het Jojakim verwek, Jojakim het Eljasib verwek, en Eljasib vir Jojada.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesua was die pa van Jojakim, Jojakim was die pa van Eljasib, Eljasib was die pa van Jojada,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jesua was Jojakim se pa, Jojakim op sy beurt was Eljasib se pa, Eljasib was Jojada se pa,