Nehemiah 12:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En dit is die priesters en die Leviete wat saam met Serubbabel, die seun van Sealtiël, en Jesua opgetrek het: Seraja, Jeremia, Esra,
Afrikaans (NLV) 2011 Hier volg ’n lys van die priesters en die Leviete wat saam met Serubbabel seun van Sealtiël, en Jesua teruggekom het: Seraja, Jeremia, Esra,
Afrikaans 1933/1953 En dit is die priesters en die Leviete wat saam met Serubb bel, die seun van Se ltiël, en J,sua opgetrek het: Ser ja, Jerem¡a, Esra,
Afrikaans 1983 Hier volg 'n lys van die priesters en die Leviete wat saam met Serubbabel seun van Sealtiël, en Jesua teruggekom het: Seraja, Jeremia, Esra,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die volgende is die priesters en Leviete wat saam met Serubbabel, seun van Sealtiël, en Jesua weggetrek het uit die ballingskap: Seraja, Jeremia, Esra,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hier is die name van die priesters en Leviete wat uit die land Babel teruggekom het saam met Serubbabel seun van Sealtiël en saam met Jesua, Seraja, Jeremia en Esra:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die volgende is ’n lys van die priesters en Leviete wat saam met Serubbabel die seun van Sealtiël en Jesua die hoëpriester uit die ballingskap teruggekom het: Seraja, Jeremia, Esra,