Nehemiah 11:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Joël, die seun van Sigri, was hulle opsigter, en Juda, die seun van Senua, was tweede oor die stad.
Afrikaans (NLV) 2011 Joël seun van Sikri het die bevel oor hulle gevoer, en Juda seun van Senua was tweede in bevel oor die stad.
Afrikaans 1933/1953 En Joël, die seun van Sigri, was opsigter oor hulle; en Juda, die seun van Hass,nua, was tweede in rang oor die stad.
Afrikaans 1983 Joël seun van Sikri het die bevel oor hulle gevoer, en Juda seun van Senua was in bevel oor die Nuwe Stad.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Joël, seun van Sigri, was hoofleier oor hulle, en Juda, seun van Senua, was tweede in bevel oor die stad.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle hoof was Joël seun van Sikri. Juda seun van Senua het regeer oor die Tweede Stad.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Joël die seun van Sikri was hulle leier, en Juda die seun van Senua was tweede in bevel oor die stad. Die priesters was: