Nehemiah 11:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En ná hom Gabbai, Sallai, nege honderd agt en twintig.
Afrikaans (NLV) 2011 en dan ook Gabbai en Sallai. Die Benjaminiete was 928.
Afrikaans 1933/1953 en nhom G bbai-S llai, nege honderd agt en twintig.
Afrikaans 1983 en dan ook Gabbai en Sallai. Die Benjaminiete was 928.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) en sy stamgenote Gabbai en Sallai. Dit was 928 mense.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Sallu se broers was Gabbai en Sallai. Daar was 928 mense van die Benjamin-stam.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) asook Gabbai en Sallai. Daar het altesaam 928 Benjaminiete in Jerusalem gebly.