Nehemiah 11:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En dit is die seuns van Benjamin; Sallu, die seun van Mesullam, die seun van Joed, die seun van Pedaja, die seun van Kolaja, die seun van Maäseja, die seun van Itiël, die seun van Jesaja. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Nou volg die Benjaminiete: Sallu seun van Mesullam, seun van Joëd, seun van Pedaja, seun van Kolaja, seun van Maäseja, seun van Itiël, seun van Jesaja, |
| Afrikaans 1933/1953 | En dit is die kinders van Benjamin: Sallu, die seun van Mesullam, die seun van Joëd, die seun van Ped ja, die seun van Kol ja, die seun van Maäs,ja, die seun van Itiël, die seun van Jesaja; |
| Afrikaans 1983 | Nou volg die Benjaminiete: Sallu seun van Mesullam, seun van Joëd, seun van Pedaja, seun van Kolaja, seun van Maäseja, seun van Itiël, seun van Jesaja, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dit was die nageslag van Benjamin: Sallu, seun van Mesullam, seun van Joëd, seun van Pedaja, seun van Kolaja, seun van Maäseja, seun van Itiël, seun van Jesaja, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Van die Benjamin-stam was daar die familie van Sallu seun van Mesullam seun van Joëd seun van Pedaja seun van Kolaja seun van Maäseja seun van Itiël seun van Jesaja. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Sallu die seun van Mesullam, die seun van Joëd, die seun van Pedaja, die seun van Kolaja, die seun van Maäseja, die seun van Itiël, die seun van Jesaja, |