Nehemiah 11:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Al die seuns van Peres wat in Jerusalem gewoon het, was vier honderd agt en sestig dapper manne.
Afrikaans (NLV) 2011 Die nakomelinge van Peres wat in Jerusalem gewoon het, was altesaam 468, almal dapper mans.
Afrikaans 1933/1953 Al die seuns van Peres wat in Jerusalem gewoon het, was vier honderd agt en sestig, krygsmanne.
Afrikaans 1983 Die nakomelinge van Peres wat in Jerusalem gewoon het, was altesaam 468, almal dapper manne.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Al die nakomelinge van Peres wat in Jerusalem gewoon het, was 468 bekwame manne.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die manne van die nageslag van Peres wat in Jerusalem gewoon het, was almal saam 468. Hulle was mense wat hulle eie grond gehad het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die nakomelinge van Peres wat in Jerusalem gewoon het, was altesaam 468, almal uitstaande mense. Uit die stam van Benjamin was dit: