Nehemiah 11:36 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En van die Leviete was afdelings in Juda en in Benjamin. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sommige groepe Leviete uit Juda was toegewys om in Benjamin te gaan woon. |
| Afrikaans 1933/1953 | En van die Leviete het afdelings van Juda by Benjamin behoort. |
| Afrikaans 1983 | Afdelings Leviete het ook in Juda en Benjamin gewoon. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Van die afdelings van die Leviete uit Juda het in Benjamin gewoon. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Party groepe van die Leviete in die land Juda het gaan woon in die land Benjamin. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Sommige van die Leviete in Juda is gestuur om by die stam van Benjamin te gaan bly. |