Nehemiah 11:31 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ook die kinders van Benjamin van Geba het in Migmas en Aija en Bet-el en in hulle dorpe gewoon, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Benjaminiete het in Geba, Mikmas, Aja, Bet-El en nabygeleë dorpies gewoon. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die kinders van Benjamin: van Geba af in Migmas en Aja en Bet-el en sy onderhorige plekke, |
| Afrikaans 1983 | Die Benjaminiete het gewoon in Geba, Mikmas, Aja, Bet-El en sy buiteposte, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die nageslag van Benjamin het hulle gevestig vanaf Geba, in Migmas, Aja en Bet-El met sy omliggende dorpies, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die mense van die Benjamin-stam het gewoon in die stad Geba en verder, in die stede Mikmas en Aja, in die stad Bet-El en die dorpe daar naby, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die stam van Benjamin het in Geba, Mikmas, Aja en Bet-El met sy nedersettings gebly. |