Nehemiah 11:28 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) en in Siklag en Mekona en in sy dorpe,
Afrikaans (NLV) 2011 Verder ook in Siklag, in Mekona en omgewing,
Afrikaans 1933/1953 en in Siklag en in Megona en sy onderhorige plekke,
Afrikaans 1983 in Siklag, in Mekona en sy buiteposte,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) in Siklag en Megona met sy omliggende dorpies,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) in die stad Siklag, die stad Mekona en die dorpe daar naby,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ook in Siklag en in Mekona met hulle omringende dorpies