Nehemiah 11:27 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | en in Hasarsual en in Berseba en in sy dorpe, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | in Gasar-Sual, in Berseba en die omringende dorpies. |
| Afrikaans 1933/1953 | en in Hasar-Sual en in Bers,ba en sy onderhorige plekke, |
| Afrikaans 1983 | in Gasar-Sual, in Berseba en sy buiteposte, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | in Gasar-Sual en Berseba met sy omliggende dorpies, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | en Gasar-Sual, in die stad Berseba en die dorpe daar naby, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | in Gasar-Sual, en ook in Berseba en die nedersettings in daardie omgewing. |