Nehemiah 11:24 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Petája, die seun van Mesésabeel, van die kinders van Serag, die seun van Juda, was aan die koning se hand in alle sake aangaande die volk.
Afrikaans (NLV) 2011 Petagja seun van Mesesabel, uit die nageslag van Serag seun van Juda, was die verteenwoordiger van die koning vir alle sake van die volk.
Afrikaans 1933/1953 En Pet gja, die seun van Meses beël, van die seuns van Serag, die seun van Juda, was verteenwoordiger van die koning in enige saak van die volk.
Afrikaans 1983 Petagja seun van Mesesabel, uit die nageslag van Serag seun van Juda, was die gevolmagtigde van die koning vir alle sake van die volk.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Petagja, seun van Mesesabel, uit die nageslag van Serag, die seun van Juda, het die koning bygestaan in enigiets wat op die volk betrekking gehad het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Petagja was die koning van Persië se raadgewer oor dinge van die Israeliete. Petagja was die seun van Mesesabel van die nageslag van Serag seun van Juda.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Petagja die seun van Mesesabel, uit die nageslag van Serag die seun van Juda, het die volk in die Persiese hof verteenwoordig.