Nehemiah 11:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want dit was die koning se bevel aangaande hulle dat 'n sekere deel vir die sangers moes wees, vir elke dag.
Afrikaans (NLV) 2011 Daar het ’n koninklike opdrag bestaan wat aan die sangers voorgeskryf het hoe hulle daaglikse aktiwiteite moes geskied.
Afrikaans 1933/1953 want daar was 'n bevel van die koning aangaande hulle: 'n vaste ordening vir die sangers, na die eis van elke dag.
Afrikaans 1983 Daar het 'n koninklike opdrag oor die sangers bestaan, 'n voorskrif oor hulle optrede soos dit elke dag moes geskied.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daar was immers 'n koninklike bevel in verband met hulle, 'n vaste reëling oor die sangers se daaglikse optrede.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die koning van Persië het besluit dat hulle elke dag moet sing.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daar was sekere koninklike reëls wat bepaal het wat hulle daagliks moes doen.