Nehemiah 11:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die opsiener van die Leviete in Jerusalem was Ussi, die seun van Bani, die seun van Hasabja, die seun van Mattanja, die seun van Miga. Van die seuns van Asaf was die sangers oor die werk van die huis van God. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ussi seun van Bani het toesig gehou oor die Leviete in Jerusalem. Hy was die seun van Gasabja, seun van Mattanja, seun van Miga, uit Asaf se familie wat as sangers by die tempel diens gedoen het. |
| Afrikaans 1933/1953 | En opsigter van die Leviete in Jerusalem was Ussi, die seun van Bani, die seun van Has bja, die seun van Matt nja, die seun van Miga, van die seuns van Asaf, die sangers, vir die werk in die huis van God; |
| Afrikaans 1983 | Die gesagvoerder oor die Leviete in Jerusalem was Ussi seun van Bani, seun van Gasabja, seun van Mattanja, seun van Miga, uit die nageslag van Asaf wat die sangers was by die dienswerk in die tempel. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die hoofleier van die Leviete in Jerusalem was Ussi, seun van Bani, seun van Gasabja, seun van Mattanja, seun van Miga, uit die nageslag van Asaf, wat tydens die dienswerk in die huis van God moes sing. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die hoof van die Leviete in Jerusalem was Ussi seun van Bani seun van Gasabja seun van Mattanja seun van Miga. Hy was van die nageslag van Asaf. Asaf se nageslag was die mense wat moes sing terwyl die priesters die werk by die tempel gedoen het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die leier van die Leviete in Jerusalem was Ussi die seun van Bani, die seun van Gasabja, die seun van Mattanja, die seun van Miga, uit die nageslag van Asaf, wie se familie verantwoordelik was vir die musiek tydens die tempeldienste. |