Nehemiah 11:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar die tempelbediendes het in Ofel gewoon, en Siha en Gispa was oor die tempelbediendes. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die tempelslawe het op die Ofel gewoon. Siga en Gispa was hulle leiers. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die tempelbediendes het gewoon op die Heuwel; en Siha en Gispa was oor die tempelbediendes. |
| Afrikaans 1983 | Die tempelslawe het op die Ofel gewoon. Hulle was onder die bevel van Siga en Gispa. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die tempeldienaars het gewoon op die Ofel. Siga en Gispa was in bevel van die tempeldienaars. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die tempel-slawe het op die Ofel gewoon. Hulle hoofde was Siga en Gisma. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die tempelwerkers het op die Ofelheuwel gebly. Hulle het onder die toesig van Siga en Gispa gewerk. |