Nehemiah 11:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Verder was die poortwagters, Akkub, Talmon en hulle broers wat die poorte bewaak het, honderd twee en sewentig. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die poortwagte was: Akkub, Talmon en hulle ampsgenote wat by die poorte waggehou het. Hulle was 172. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die poortwagters: Akkub, Talmon, en hulle broers wat wag gehou het by die poorte, was honderd twee en sewentig. |
| Afrikaans 1983 | Poortwagte: Akkub, Talmon en hulle ampsgenote wat by die poorte wag gehou het. Hulle was 172. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die poortwagte was: Akkub en Talmon en hulle ampsgenote wat in die poorte wag gehou het – 172. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die poortwagte Akkub, Talmon en die ander Leviete wat die poorte opgepas het, was almal saam 172. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Akkub, Talmon en hulle assistente wat by die hekke waggehou het, was altesaam 172. |