Nehemiah 11:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Sabbetai en Josabad, van die owerstes van die Leviete, het toesig gehou oor die uiterlike werk van die huis van God.
Afrikaans (NLV) 2011 Sabbetai en Josabad was hoofde van die Leviete. Hulle moes toesig hou oor die werk buite die tempel.
Afrikaans 1933/1953 en S bbetai en Josabad, van die hoofde van die Leviete, was oor die buitewerk van die huis van God.
Afrikaans 1983 Sabbetai en Josabad was hoofde van die Leviete en belas met die toesig oor die werk buite die tempel;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Sabbetai en Josabad, van die hoofde van die Leviete, wat toesig gehou het oor die werk buite die huis van God;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) en ook Sabbetai en Josabad, hoofde van die Leviete wat die werk buite die tempel gedoen het,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Sabbetai en Josabad was prominente figure onder die Leviete en hulle was verantwoordelik vir die werk buite die tempel;