Nehemiah 11:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ook van die Leviete: Semaja, die seun van Hassub, die seun van Asrikam, die seun van Hasabja, die seun van Bunni;
Afrikaans (NLV) 2011 Leviete: Semaja seun van Gassub, seun van Asrikam, seun van Gasabja, seun van Bunni;
Afrikaans 1933/1953 En van die Leviete: Sem ja, die seun van Hassub, die seun van Asr¡kam, die seun van Has bja, die seun van Bunni,
Afrikaans 1983 Leviete: Semaja seun van Gassub, seun van Asrikam, seun van Gasabja, seun van Bunni;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Van die Leviete was daar: Semaja, seun van Gassub, seun van Asrikam, seun van Gasabja, seun van Bunni;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Van die Leviete was daar Semaja seun van Gassub seun van Asrikam seun van Gasabja seun van Bunni,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Semaja die seun van Gassub, die seun van Asrikam, die seun van Gasabja, die seun van Bunni;