Nehemiah 11:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle broers, dapper helde, honderd agt en twintig; en hulle opsiener was Sabdiël, die seun van een van die groot manne.
Afrikaans (NLV) 2011 met sy ampsgenote, 128 dapper manne. Die bevelvoerder oor hulle was Sabdiël seun van Gedolim.
Afrikaans 1933/1953 en hulle broers, dapper helde, was honderd agt en twintig, en opsigter oor hulle was S bdiël, die seun van Haggedolim.
Afrikaans 1983 met sy ampsgenote, 128 dapper manne. Die bevelvoerder oor hulle was Sabdiël seun van Gedolim.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) en hulle stamgenote, dapper krygers – 128. Sabdiël, seun van Haggedolim, was 'n hoofleier oor hulle.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) en die ander priesters saam met hom. Hulle was almal saam 128 en hulle was belangrike manne. Hulle hoof was Sabdiël seun van Gedolim.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daar was 128 lede van hierdie familie wat uitstaande soldate was. Hulle bevelvoerder was Sabdiël die seun van Gedolim. Die Leviete was: