Nehemiah 11:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En sy broers, familiehoofde, twee honderd twee en veertig; en Amasai, die seun van Asareel, die seun van Ahasai, die seun van Mesillemot, die seun van Immer,
Afrikaans (NLV) 2011 met sy ampsgenote, 240 familiehoofde; en Amassai seun van Asarel, seun van Agsai, seun van Mesillemot, seun van Immer,
Afrikaans 1933/1953 en sy broers, familiehoofde, was twee honderd twee en veertig; en Am sai, die seun van As reël, die seun van Agsai, die seun van Mes¡llemot, die seun van Immer,
Afrikaans 1983 met sy ampsgenote, 242 familiehoofde; en Amassai seun van Asarel, seun van Agsai, seun van Mesillemot, seun van Immer,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) en sy stamgenote, die familiehoofde – 242; Amassai, seun van Asarel, seun van Agsai, seun van Mesillemot, seun van Immer,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) en die ander priesters saam met hom. Hulle was 242 familiehoofde. Daar was ook Amassai seun van Asarel seun van Agsai seun van Mesillemot seun van Immer
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Altesaam 242 lede van hierdie familie was leiers. Daar was ook Amassai die seun van Asarel, die seun van Agsai, die seun van Mesillemot, die seun van Immer.