Nehemiah 11:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle broers wat die werk van die huis gedoen het, was agthonderd twee en twintig; en Adaja, die seun van Jeróham, die seun van Pelalja, die seun van Amsi, die seun van Sagaria, die seun van Pashur, die seun van Malkía,
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle ampsgenote, wat die dienswerk in die tempel gedoen het, was 822. Verder was daar Adaja seun van Jerogam, seun van Pelalja, seun van Amsi, seun van Sagaria, seun van Pasgur, seun van Malkija,
Afrikaans 1933/1953 En hulle broers wat die werk verrig het in die tempel, was agt honderd twee en twintig; en Ad ja, die seun van Jeroham, die seun van Pel lja, die seun van Amsi, die seun van Sagar¡a, die seun van Pasgur, die seun van Malk¡a,
Afrikaans 1983 Hulle ampsgenote, wat die dienswerk in die tempel gedoen het, was 822. Verder was daar Adaja seun van Jerogam, seun van Pelalja, seun van Amsi, seun van Sagaria, seun van Pasgur, seun van Malkija,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) en hulle stamgenote wat die werk gedoen het by die •tempel – 822; Adaja, seun van Jerogam, seun van Pelalja, seun van Amsi, seun van Sagaria, seun van Pasgur, seun van Malkija,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daar was 822 priesters wat by die tempel gewerk het. Daar was ook Adaja seun van Jerogam seun van Pelalja seun van Amsai seun van Sagaria seun van Pasgur seun van Malkija
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle ampsgenote, wat die dienswerk in die tempel gedoen het, was 822. Verder was daar Adaja die seun van Jerogam, die seun van Pelalja, die seun van Amsi, die seun van Sagaria, die seun van Pasgur, die seun van Malkija.